Admiral Graf Spee

Die pantserskip Admiral Graf Spee

Die Admiral Graf Spee was 'n Duitse dwergslagskip tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip was betrokke by die Slag van die Rio de la Plata waar dit gesink het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne